View allBonusBonus: Maand 1Bonus: Maand 2Bonus: Maand 3Bonus: Maand 4Daaglikse DoudruppelDate NightsDate Nights: Maand 1Date Nights: Maand 2Date Nights: Maand 3Date Nights: Maand 4Date Nights: Maand 5Date Nights: Maand 6Ek en Jy Maandplan: Maand 1Ek en Jy Maandplan: Maand 2Ek en Jy Maandplan: Maand 3Ek en Jy Maandplan: Maand 4Ek en Jy Maandplan: Maand 5Ek en Jy Maandplan: Maand 6Elkedag OomblikkeElkedag Oomblikke: Maand 1Elkedag Oomblikke: Maand 2Elkedag Oomblikke: Maand 3Elkedag Oomblikke: Maand 4Elkedag Oomblikke: Maand 5Elkedag Oomblikke: Maand 6FeestydFeestyd: : Maand 1Feestyd: : Maand 2Feestyd: : Maand 3Feestyd: Maand 4Feestyd: Maand 5Geestelike Plan: Maand 1Geestelike Plan: Maand 2Geestelike Plan: Maand 3Geestelike Plan: Maand 4Geestelike Plan: Maand 5Hallo: Maand 1Hallo: Maand 2Hallo: Maand 3Hallo: Maand 4Hallo: Maand 5Hallo: Maand 6KatjierieKatjierie: Maand 1Katjierie: Maand 2Katjierie: Maand 3Katjierie: Maand 4Katjierie: Maand 5Katjierie: Maand 6KommunikasieKommunikasie: Maand 1Kommunikasie: Maand 2Kommunikasie: Maand 3Kommunikasie: Maand 4Kommunikasie: Maand 5Kommunikasie: Maand 6Liezel en Nico se storieMaand 1 Ek en JyMaand 2 Ek en JyMaand 3 Ek en JyMaand 4 Ek en JyMaand 5 Ek en JyMaand 6 Ek en JyMaandelikse Toets: Maand 1Maandelikse Toets: Maand 2Maandelikse Toets: Maand 3Maandelikse Toets: Maand 4Maandelikse Toets: Maand 5MasterclassMasterclass: Maand 1Masterclass: Maand 2Masterclass: Maand 3Masterclass: Maand 4Masterclass: Maand 5Ontdek jouselfPodcastsPodcasts: Maand 1Podcasts: Maand 2Podcasts: Maand 3Podcasts: Maand 4Podcasts: Maand 5Respek en LiefdeRespek en Liefde: Maand 1Respek en Liefde: Maand 2Respek en Liefde: Maand 3Respek en Liefde: Maand 4Respek en Liefde: Maand 5Respek en Liefde: Maand 6SelfsorgSelfsorg en Groei: Maand 1Selfsorg en Groei: Maand 2Selfsorg en Groei: Maand 3Selfsorg en Groei: Maand 5Storietyd: Maand 1Storietyd: Maand 2Storietyd: Maand 3Storietyd: Maand 4Storietyd: Maand 5Wegbreek PlanneWegbreekplanne: Maand 1Wegbreekplanne: Maand 2Wegbreekplanne: Maand 3Wegbreekplanne: Maand 4Wegbreekplanne: Maand 5Wegbreekplanne: Maand 6Welkom by die nuwe maand!

Welkom by Maand 6!

Meeste van ons streef na ‘n goeie lewe op verskeie vlakke – werk, gesondheid, geestelik en in ons verhoudings. Sou ons eksponensieel kon verbeter as ons die regte mentor kon kry om ons te help?

Lees verder

Elke Dag Oomblikke – Maand 6

In die fliek Shall we Dance? (2004) met Susan Sarandon, Richard Gere, en Jennifer Lopez, huur Susan Sarandon se karakter, Beverly Clark, ‘n speurder omdat sy vermoed haar man het ‘n verhouding met sy dansinstruktrise. Daar is ‘n gesprek tussen Beverly en die speurder wat haar vra hoekom mense trou? Sy gee ‘n baie spesiale verduideliking -

Hierdie inhoud is net vir ons Ek en Jy VIP lede...
Indien jy reeds 'n VIP lid is, kliek hier om in te teken Join Now
Lees verder

Inhoudsopgawe – Maand 5!

Om seker te maak jy mis niks nie, het ons vir jou 'n inhoudsopgawe van jou program saamgestel. Ons plaas dit ook as teks vir jou, ingeval jou foon of rekenaar nie PDF dokumente kan oopmaak nie.

This content is part of the Maand 5 series. You will gain access on April 9, 2025.
Lees verder

Wat is jou KLEUR?

Hierdie maand doen ons ’n lekker visuele en eenvoudige toets wat jou persoonlikheid volgens ’n kleur klassifiseer, soos rooi (leier), geel (optimis), groen (versorger), of blou (analities). Dit klink so mooi in Engels: Which Hue are You?

This content is part of the Maand 5 series. You will gain access on April 9, 2025.
Lees verder

Hoe om selfsorg in ‘n besige skedule in te pas

Ons almal ken dit – die gevoel dat daar net nie genoeg ure in ’n dag is nie. Werk, gesin, verantwoordelikhede wat net aanhou groei – waar kry ’n mens tyd vir jouself? Maar hier’s die geheim: selfsorg hoef nie ’n groot affêre te wees nie. Klein gewoontes, wat maklik in jou dag-tot-dag kan inpas, kan 'n goot verskil maak!

This content is part of the Maand 5 series. You will gain access on April 9, 2025.
Lees verder

Welkom by Maand 5!

Ons pak ons lewens op in bokse. Na 19 jaar in ons huis is daar baie goed en ook baie herhinneringe. Ek sit Saterdagoggend op die mat in die studeerkamer en werk versigtig deur die ‘Brieweboks’. Al die briewe wat ek en Nico vir mekaar geskryf het vandat ons ontmoet het tot nou. Dis wonderlik om die goue draad van liefde te sien en die moeite wat ons vir mekaar gedoen het. Die heuningpot was propvol aan die begin! Ons was smoorverlief!

This content is part of the Maand 5 series. You will gain access on April 9, 2025.
Lees verder

Maand 5 – Ontbyt in die bed

Wat is lekkerder as om wakker te word en te weet die hele dag lê voor, en julle gaan dit in die bed deurbring! Dié ontbyt is energieryk – onthou, julle gaan nie slaap nie . . .

This content is part of the Maand 5 series. You will gain access on April 9, 2025.
Lees verder

Maand 5 – Hoe hanteer ons kinder dissipline?

Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Doepie en Nina. Liezel en die INTIEM kenners antwoord ‘n luisteraarsvraag: “Ons baklei baie oor die dissiplinering van ons tienerseun, en ons verhouding lei skade. Asseblief, help!” Watter raad het kenners vir hierdie gesin?

This content is part of the Maand 5 series. You will gain access on April 9, 2025.
Lees verder

Maand 5 – Mag ons inmeng in ons vriende se huwelik?

Mag ons inmeng in ons vriende se huwelik? Liezel van der Merwe (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Ruben en Charonike. Ons kyk na praktiese wenke oor hoe om jou vriende te help in hul huwelik.

This content is part of the Maand 5 series. You will gain access on April 9, 2025.
Lees verder

Maand 5 – Katjierie video

Unboxing! Liezel verras Nico met ‘n geheime boks. En hier is die link wat ons in die video belowe:

This content is part of the Maand 5 series. You will gain access on April 9, 2025.
Lees verder

Romantiese Wegbreek – Maand 5

Om vakansie te hou, of meer spesifiek om te reis, is goed vir ons. Dit verbreed ons horisonne en leer ons meer van die lewe en mense. Dit help ons ontsnap uit betonoerwoude vir kwaliteit tyd saam met geliefdes. Al jou sintuie ontwaak op ‘n reis – jy trek diep asem in en ruik die see, jy voel die growwe bas van die boom met ‘n stap deur ‘n woud, jy kyk hoe ‘n visarend sweef deur die blou lug en proe die koel water van ‘n stroom.

This content is part of the Maand 5 series. You will gain access on April 9, 2025.
Lees verder

Masterclass – Maand 5 (slegs vir die dames!)

In 1967 het Aretha Franklin dit geëis in haar trefferliedjie, maar lank voor die sestigerjare was R-E-S-P-E-C-T reeds geïdentifiseer as 'n hoeksteen van 'n gesonde verhouding en 'n baie belangrike waarde om in jou kinders vas te lê. Trouens, God het dit in sy Woord beveel. In Aretha se tydperk het ’n vrou respek vir haar man gewys in ware Mad Men-styl deur vir hom 'n whiskey te skink en die kinders piekfyn en skoon te hê teen die tyd dat hy tuis kom. Intussen het ons ver gekom. Maar met vooruitgang het verwarring ook ingetree. Rolle het verander, wat die geslagte daarna met heelwat vrae gelaat het oor wedersydse respek en hoe dit in ’n moderne huwelik moet funksioneer.

This content is part of the Maand 5 series. You will gain access on April 9, 2025.
Lees verder

Kommunikasie – Maand 5

Om lekker te kan gesels oor alles en nog wat is ‘n kuns wat ons die afgelope 4 maande meer van geleer het deur die KKVR kursus. Die wenke is tydloos. Maak seker julle kyk die KKVR kursus ‘n tweede keer deur. Hierdie maand fokus ons op die wanneer, waar en hoe van taai gesprekke. As julle dit reg fasiliteer gaan die hele proses sommer seepglad verloop.

This content is part of the Maand 5 series. You will gain access on April 9, 2025.
Lees verder

Katjierie (Seks in die Huwelik) Maand 5

Praat jy maklik oor seks? Waarvan jy meer wil hê en waarvan minder; wat jy graag wil probeer en wat dalk vir jou moeilik is? Om oor intimiteit te praat is vir baie van ons geheel en al uit ons gemaksone. Dalk omdat ons groot geword het met die gedagte dat seks tien teen een sonde is en ‘n plig is in elke huwelik. Of dalk is jy net oorweldigend skaam om daaroor te praat. Of jy wonder of daar iets fout is met jou want die groot O kom net so min en jy fake maar die meeste van die tyd.  

This content is part of the Maand 5 series. You will gain access on April 9, 2025.
Lees verder

Huweliksrewolusie – Maand 5

Hierdie maand raak ons nog meer prakties met ‘n lys van ‘in plaas van’. Dit gaan jou help om wat jy gewoonlik sou sê, te vervang met iets wat beter werk en in lyn is met Efesiers.

This content is part of the Maand 5 series. You will gain access on April 9, 2025.
Lees verder

Elke Dag Oomblikke – Maand 5

Ek het met snorkel gesien hoe die oseaan se strome jou kan wegvat van die boot sonder dat jy dit agter kom. ‘n Anker het die bootjie op een plek gehou maar vir my wat oorgelaat was aan die see se strome, was dit ‘n heel ander belewenis. Ek het een oomblik nog vir Dory bewonder en die volgende oomblik paniekerig uit die water gesoek na die boot. Gelukkig was ek nie te ver nie, en kon vinnig terug swem na veiligheid.

This content is part of the Maand 5 series. You will gain access on April 9, 2025.
Lees verder

BBA – Baie Belangrike Afspraak (Date Nights) Maand 5 – Artikel

My ouma het altyd gesê “Die liefde is soos ‘n tuin, my kind. Julle moet genoeg tyd en aandag aan mekaar gee, en die bossies uittrek. Dan sal julle liefde so mooi en vol kleur wees soos die tuin van Eden!” Ek het haar en my oupa dit gereeld sien doen. ‘n Glasie sjerrie op die stoep of hand aan hand in die straat af loop. Hulle liefde was spesiaal en hulle het gedurig na nuwe goed gesoek om te doen. Dit was asof hulle avontuur uitgesnuffel het.

This content is part of the Maand 5 series. You will gain access on April 9, 2025.
Lees verder