BBA – Baie Belangrike Afspraak (Date Nights) Maand 6 – Artikel

My afspraak by die kliënt was vir 12h00 en ons het gesels oor sy besigheid en hoe hy kan bemark deur INTIEM. Hy het al vroeg in die afspraak gesê hy moet 13:00 ry. Woensdae is date lunch met sy vroutjie. Ek het geglimlag en geweet – hierdie is ‘n huwelik wat gaan hou!

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder