Inhoudsopgawe – Stap 5!
Om seker te maak jy mis niks nie, het ons vir jou 'n inhoudsopgawe van jou program saamgestel. Ons plaas dit ook as teks vir jou, ingeval jou foon of rekenaar nie PDF dokumente kan oopmaak nie.

Hierdie maand doen ons ’n lekker visuele en eenvoudige toets wat jou persoonlikheid volgens ’n kleur klassifiseer, soos rooi (leier), geel (optimis), groen (versorger), of blou (analities). Dit klink so mooi in Engels: Which Hue are You?
Ons almal ken dit – die gevoel dat daar net nie genoeg ure in ’n dag is nie. Werk, gesin, verantwoordelikhede wat net aanhou groei – waar kry ’n mens tyd vir jouself? Maar hier’s die geheim: selfsorg hoef nie ’n groot affêre te wees nie. Klein gewoontes, wat maklik in jou dag-tot-dag kan inpas, kan 'n goot verskil maak!
Hallo daar, hier is jou Doudruppel vir vandag:

Ons pak ons lewens op in bokse. Na 19 jaar in ons huis is daar baie goed en ook baie herhinneringe. Ek sit Saterdagoggend op die mat in die studeerkamer en werk versigtig deur die ‘Brieweboks’. Al die briewe wat ek en Nico vir mekaar geskryf het vandat ons ontmoet het tot nou. Dis wonderlik om die goue draad van liefde te sien en die moeite wat ons vir mekaar gedoen het. Die heuningpot was propvol aan die begin! Ons was smoorverlief!
Wat is lekkerder as om wakker te word en te weet die hele dag lê voor, en julle gaan dit in die bed deurbring! Dié ontbyt is energieryk – onthou, julle gaan nie slaap nie . . .
Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Doepie en Nina. Liezel en die INTIEM kenners antwoord ‘n luisteraarsvraag: “Ons baklei baie oor die dissiplinering van ons tienerseun, en ons verhouding lei skade. Asseblief, help!” Watter raad het kenners vir hierdie gesin?
Mag ons inmeng in ons vriende se huwelik? Liezel van der Merwe (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Ruben en Charonike. Ons kyk na praktiese wenke oor hoe om jou vriende te help in hul huwelik.
Ons praat oor kern-oortuigings en identiteit se rol in jou huwelik
Ons praat oor hoekom date nights belangrik is
Unboxing! Liezel verras Nico met ‘n geheime boks. En hier is die link wat ons in die video belowe:
Gryp daai koppie koffie en kom kuier saam!