Die Ek en Jy Program

Die program is in 6 stappe opgedeel. Elke stap bevat die volgende:

  • Oorsig van die Stap
  • Geestelike Plan (30 dagstukkies per Stap!)
  • Ek en Jy Plan:
    • Elke Dag Oomblikke
    • Date nights
    • Feestyd > saam kosmaak
    • Wegbreek planne 
    • Katjierie (seks)
    • Kommunikasie wenk
    • Aanlyn toets (bv liefdestale, temperament ens).
    • Respek en Liefde
    • Selfcare and Growth
  • Masterclass
  • Podcasts
  • Guest interviews
  • Story Time
  • Bonus idees en artikels

Kies tussen 2 betaalopsies:


‘n Eenmalige betaling van R399 – dit gee jou onmiddellik toegang tot al 6 stappe se inhoud, wat jy teen jou eie pas kan deurwerk – jou toegang tot die materiaal verval glad nie. TOTALE WAARDE R950. JY SPAAR R550!! PLUS, jy kry ‘n 2 weke geld-terug-waarborg (no questions asked!)

OF

Betaal ‘n registrasiefooi van slegs R50 en kuier op die webwerf vir 2 weke sonder enige verpliging. As jy hou van wat jy sien, betaal jy dan ‘n fooi van R150 per maand. Neem asb kennis, indien jy jou maandelikse betaling sou kanselleer, verval jou toegang tot die inhoud ongelukkig ook.

 

KLIEK “select” hieronder by die betaalopsie van jou keuse:

Level Price Action
Eenmalige betaling (kry toegang tot al 6 vlakke op een slag) – NORMALE TARIEF R950

R 399.00 now.

Select
Maand tot Maand toegang (kry maand tot maand toegang, tot jy kanselleer)

R 50.00 now and then R 150.00 per Month after your 14 day trial.

Select