Masterclass – Maand 5 (slegs vir die dames!)

In 1967 het Aretha Franklin dit geëis in haar trefferliedjie, maar lank voor die sestigerjare was R-E-S-P-E-C-T reeds geïdentifiseer as 'n hoeksteen van 'n gesonde verhouding en 'n baie belangrike waarde om in jou kinders vas te lê. Trouens, God het dit in sy Woord beveel. In Aretha se tydperk het ’n vrou respek vir haar man gewys in ware Mad Men-styl deur vir hom 'n whiskey te skink en die kinders piekfyn en skoon te hê teen die tyd dat hy tuis kom. Intussen het ons ver gekom. Maar met vooruitgang het verwarring ook ingetree. Rolle het verander, wat die geslagte daarna met heelwat vrae gelaat het oor wedersydse respek en hoe dit in ’n moderne huwelik moet funksioneer.

This content is part of the Maand 5 series. You will gain access on April 9, 2025.
Lees verder

Masterclass – Maand 4

Masterclass Maand 4 Deur Liezel van der Merwe Ons is by Vlak 2 van die immer gewilde Marriage Capsule kursus wat honderde paartjies gehelp het die afgelope agt jaar. In Maand 2 en 3 het ons deur Vlak 1 gewerk. Nou kyk ons na temperamente! Een van die gewildste dele van die kursus, want dit……...

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN

Indien jy reeds ‘n lid is:
Teken in
Lees verder

Masterclass – Maand 3

Is jou verwagtinge realisties? Praat julle oor verwagtinge? Verwagtinge moet gekommunikeer word en dit moet realisties wees. Ons word dikwels ontnugter deur onvervulde verwagtinge. Wat ons dink realisties is, is nie altyd nie.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN

Indien jy reeds ‘n lid is:
Teken in
Lees verder

Masterclass – Maand 2

Die immer gewilde Marriage Capsule kursus wat honderde paartjies gehelp het die afgelope agt jaar, word hier by Ek en Jy vir die eerste keer in Afrikaans aangebied! In die volgende paar maande se Meestersklas gaan jy eerste, en gratis as deel van jou Ek en Jy subskripsie, die Marriage Capsule program kan volg. Die terugvoer van paartjies oor die jare was absolute ‘feel-good’ stories. Huwelike wat stukkend was het hulle pad terug gevind na heelheid, paartjies wat ‘n gewone huwelik gehad het en net weer ‘n bietjie woema gekort het, het nou huwelike wat oorloop van lekkerkry. Marriage Capsule is vir gewone mense. Ons hoop dat die Marriage Capsule reis baie geseend vir julle sal wees.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN

Indien jy reeds ‘n lid is:
Teken in
Lees verder

Masterclass – Maand 1

Die Bybel gee nie altyd vir ons praktiese voorbeelde vir ons huwelik nie. Maar, God gee, in Sy liefde, wel die raamwerk en grense waarbinne ons huwelik kan floreer. Die huwelik is deur God gemaak, sy grense daarvoor is perfek, ideaal en die antwoord op al ons vrae.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN

Indien jy reeds ‘n lid is:
Teken in
Lees verder