Welkom by Maand 3!

Onthou dat Ek en Jy ‘n PLAN volg. Maak dus seker jy gaan eers deur al Maand 1 en Maand 2 se artikels, voor jy aangaan met Maand 3.

Indien jy op jou rekenaar is, sal jy aan die regterkant van jou bladsy skakels kry wat wys Maand 1 Tuisblad, Maand 1 Ek en Jy Plan, dan ook Maand 2 Tuisblad, Maand 2 Ek en Jy Plan en laastens Maand 3 Tuisblad, Maand 3 Ek en Jy Plan. Die TUISBLAD neem jou elke keer na jou hoofbladsy van daardie maand toe, terwyl jou Ek en Jy Plan jou vat na die onderafdelings van daardie maand se plan.