Welkom by Maand 6!
Meeste van ons streef na ‘n goeie lewe op verskeie vlakke – werk, gesondheid, geestelik en in ons verhoudings. Sou ons eksponensieel kon verbeter as ons die regte mentor kon kry om ons te help?
DetailsMeeste van ons streef na ‘n goeie lewe op verskeie vlakke – werk, gesondheid, geestelik en in ons verhoudings. Sou ons eksponensieel kon verbeter as ons die regte mentor kon kry om ons te help?
DetailsHier is 10 nuwe plekke om van te kies - Tussen Maand 1,2,3, 4, 5 en 6 is daar nou meer as 60 plekke wat julle kan gaan ontdek! Bespreek ‘n datum.
Hierdie maand fokus ons op die wanneer, waar en hoe van taai gesprekke. As julle dit reg fasiliteer gaan die hele proses sommer seepglad verloop.
Miskien is julle pas getroud. Miskien is julle oud getroud en is daar net mooi niks fout met jul sekslewe nie, maar julle kan doen met ’n bietjie opwinding. Miskien is alles perfek, maar ken julle mekaar op ’n intieme vlak nie so goed soos julle graag sou wou nie. Hier is ’n lekker speletjie...
Het jy dit geweet? As jy jou man gerespekteerd kan laat voel, en jy jou vrou geliefd kan laat voel, sal julle huwelik positief verander. In der waarheid – julle sal mekaar onweerstaanbaar vind. Lees dit weer.
In die fliek Shall we Dance? (2004) met Susan Sarandon, Richard Gere, en Jennifer Lopez, huur Susan Sarandon se karakter, Beverly Clark, ‘n speurder omdat sy vermoed haar man het ‘n verhouding met sy dansinstruktrise. Daar is ‘n gesprek tussen Beverly en die speurder wat haar vra hoekom mense trou? Sy gee ‘n baie spesiale verduideliking -
My afspraak by die kliënt was vir 12h00 en ons het gesels oor sy besigheid en hoe hy kan bemark deur INTIEM. Hy het al vroeg in die afspraak gesê hy moet 13:00 ry. Woensdae is date lunch met sy vroutjie. Ek het geglimlag en geweet – hierdie is ‘n huwelik wat gaan hou!
Om seker te maak jy mis niks nie, het ons vir jou 'n inhoudsopgawe van jou program saamgestel. Ons plaas dit ook as teks vir jou, ingeval jou foon of rekenaar nie PDF dokumente kan oopmaak nie.
Hierdie maand doen ons ’n lekker visuele en eenvoudige toets wat jou persoonlikheid volgens ’n kleur klassifiseer, soos rooi (leier), geel (optimis), groen (versorger), of blou (analities). Dit klink so mooi in Engels: Which Hue are You?