Maand 1 – Wees ‘n lojale maat – 13 maniere!

Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Doepie en Sonet. (Kliek in die blokkie – geen video, slegs klank.) Liezel en die INTIEM kenners gee raad vir hierdie luisteraar: “Ek is moedeloos en moeg gevra vir aandag. Hy werk net en is heeltyd op sy foon. Ek wil sommer loop.” Watter raad is daar vir hierdie huwelik?

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN

Indien jy reeds ‘n lid is:
Teken in
Lees verder

Maand 1 – Moedeloos en moeg gevra vir aandag…

Maand 1 – Om aan te beweeg ná seerkry…

Luister na die radio onderhoud vir ons gesels oor die mosaïek van jou huwelik. Liezel van der Merwe (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Ruben en Charonike. (Kliek in die blokkie – geen video, slegs klank.) Liezel en die INTIEM kenners gee vir ons raad: Hoe beweeg ons aan ná seerkry in ons huwelik?