Maand 2 Video – Die belangrikheid van date nights
Liezel en Nico gesels oor wat date nights vir hulle beteken, en hoe belangrik dit is om by mekaar "in te check". Anders word mens soos skepe in die nag by mekaar verby...

ABC Datenights is laas maand gebore! Ons het uitstekende statistieke gesien oor hoe goed gereelde afsprake vir julle is en planne om dit prakties te maak!