Maand 2 – Daaglikse, Weeklikse en Maandelikse Selfsorg Idees

In Maand 1 het ons oorhoofs gekyk na wat selfsorg is: Fisiese gesondheid en selfsorg, Geestelike gesondheid en selfsorg, en laastens Selfsorg en jou huwelik. Hierdie maand kyk ons na ‘n paar mites oor selfsorg, voor ons vir jou ‘n lysie gee van voorstelle wat jy hierdie maand kan probeer!

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN

Indien jy reeds ‘n lid is:
Teken in
Lees verder