Maand 4 – Is jy verantwoordelik met jou geld, of maak jy te maklik skuld?
Sê jy altyd, “Koop dit!,” al het jy nie geld nie, of hou jy daarvan om vir die groot items te spaar? Jy besef dit dalk nie, maar elke finansiële besluit wat jy maak, het 'n groot impak op jou toekoms. Hierdie Kontant of Krediet vraelys sal jou help om meer oor jou finansies te leer. Dan sal jy weet of jy net so kan aanhou, of of jy dalk veranderinge moet maak.