Maand 6 – Praat oop en eerlik oor seks (video)
Praat julle oor ALLES? Hier is hoekom dit so belangrik is…
Praat julle oor ALLES? Hier is hoekom dit so belangrik is…
Miskien is julle pas getroud. Miskien is julle oud getroud en is daar net mooi niks fout met jul sekslewe nie, maar julle kan doen met ’n bietjie opwinding. Miskien is alles perfek, maar ken julle mekaar op ’n intieme vlak nie so goed soos julle graag sou wou nie. Hier is ’n lekker speletjie...