Kommunikasie – Maand 6
Hierdie maand fokus ons op die wanneer, waar en hoe van taai gesprekke. As julle dit reg fasiliteer gaan die hele proses sommer seepglad verloop.