Redakteursbrief Dit was ‘n vreemde nuwe tyd vir my en Nico. Ons was toe 29 jaar getroud en ons seuns uit die huis. Dit was die leë nes fase waarvan ons gelees het, maar ons voel nog glad nie oud genoeg om al daarvoor te kwalifiseer nie. Ons droom saam oor die nuwe seisoen en...