Selfsorg (of selfcare soos dit dalk meer algemeen bekend is), is 'n belangrike deel van 'n gebalanseerde en gelukkige lewe. Ons lewens is besig, vol uitdagings, verpligtinge en stres, en ons gaan staan gewoonlik heel agter in die ry en vergeet om na onsself ook om te sien! Hierdie afskepery is egter baie sleg vir jou... nie net vir jou eie geestelike en fisiese gesondheid nie, maar ook vir verhoudings, en natuurlik ook jou huwelik.
Categories: Maand 1 Ek en Jy, Selfsorg, Selfsorg en Groei: Maand 1