Maand 2 – Sy is moeilik en onredelik, moet ons trou?
Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Doepie en Nina. Liezel en die INTIEM kenners gee raad vir hierdie luisteraar: “Sy raak soms moeilik en onredelik. Moet ek met haar trou?” Ons gesels oor dít wat enige ongetroude paartjie in ag moet neem voor hulle wil trou –ook goeie raad vir getroude pare!