Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur van INTIEM) kuier in die GROOTFM ateljee by Nina en Lise-Chris. Liezel en die INTIEM kenners gee raad vir twee luisteraars: “My man probeer sy depressie self beheer. Ek is raadop en op die punt van egskeiding…”, en “My maat wil nie meer aan ons huwelik werk nie. Wat doen ek?”. Kan hierdie huwelike gered word?
Categories: Maand 2 Ek en Jy, Podcasts, Podcasts: Maand 2