Ons vriende het drie jaar terug geskei. Ons was stom van verbasing. Na die egskeiding het die man, Steven, by ons kom braai. Ek wou verstaan hoekom dinge so verkeerd gegaan het. Ek het reguit gevra. Hy het ‘n slukkie van sy rooiwyn gevat en ernstig gesê:
Categories: Date Nights, Date Nights: Maand 1, Maand 1 Ek en Jy