Elke Dag Oomblikke – Stap 3

Egskeiding is eintlik net die finale stap in ‘n aaneenlopende, opvolgende, dag tot dag verder en verder skei van mekaar proses. Hoe besiger ons skedules raak, hoe meer is ons soos skepe in die nag, verby mekaar. Die skeiding tussen ons word groter sonder dat ons dit eers besef.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Romantiese Wegbreek – 3

“Hoekom kan ons nie saamgaan nie?” het my oudste gevra. Ek kon sien hy sou graag saam wou tas pak en in die kar spring. “Dis my en pappa se spesiale saam-tyd” het ek verduidelik. “Ons gaan aan ons huwelik werk, want om ‘n gelukkige huwelik te hê is die beste geskenk wat ons vir julle kan gee. En ek belowe om iets vir jou saam te bring!”

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Katjierie (Seks in die Huwelik) – Stap 3

Goeie seks is ‘n goeie idee! ‘n Gesonde sekslewe is goed vir julle huwelik. As dit iets is wat julle bietjie begin afskeep het, neem ‘n tree vorentoe en vry bietjie vanaand. Bederf mekaar en ontdek weer die lekkerte van liefde. As julle op ‘n goeie plek is, probeer nuwe dinge. Waak teen ‘n roetine wat verveel soos ‘Missionary posisie op ‘n Maandag’.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Kommunikasie – Stap 3

Daar is ‘n bekende voorbeeld van ‘n 9 wat op die vloer geteken is. Die man staan aan die onderkant van die 9 en sê “Dis ‘n 9”. Die vrou staan aan die bokant en sê “Dis ‘n 6”. Wie is reg? Albei! Hoe gaan hulle dit ontsyfer? Deur in mekaar se skoene te gaan staan en deur mekaar se oë te kyk. As hy omloop na haar gaan hy die 6 sien, en as sy omloop na hom gaan sy die 9 sien!

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Huweliksrewolusie Stap 3

Wat ‘n man die nodigste het, is respek, en wat ‘n vrou na smag, is liefde. As ‘n man gerespekteer word, voel hy geliefd. As ‘n vrou liefde ervaar, voel sy ook gerespekteerd. As jy kan slaag om hierdie te begryp, te aanvaar en uit te leef, sal julle huwelik beter wees as ooit tevore.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Welkom by Stap 3!

Hoe gaan dit hierdie maand met julle? Dis Maand 3 van Ek en Jy en ek glo julle vind julle voete saam met ons. Wat my en Nico, asook die span van Ek en Jy betref, ons geniet elke oomblik saam met julle en is so bly julle is hier. Nogsteeds hier. Dis belangriker as wat julle besef.

Ons kry gereeld briewe van paartjies wat ontnugter is oor hulle huwelik. Beraders vertel dieselfde – ‘n paartjie kom verslae by hulle uit en vra - hoe het ons hier beland? Hoe het ons so uitmekaar gedryf? Dit gebeur makliker as wat jy dink

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Sy is moeilik en onredelik, moet ons trou?

Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Doepie en Nina. Liezel en die INTIEM kenners gee raad vir hierdie luisteraar: “Sy raak soms moeilik en onredelik. Moet ek met haar trou?” Ons gesels oor dít wat enige ongetroude paartjie in ag moet neem voor hulle wil trou –ook goeie raad vir getroude pare!

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Emosionele versus Fisiese affairs

Luister na die radio onderhoud vir ons gesels oor die dinge wat ons huwelike skade doen. Liezel van der Merwe (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Ruben en Charonike. Ons gesels oor twee artikels: Emosionele vs fisiese affairs, en Hang jou huwelik aan ‘n tak?

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Hoe om verleiding te weerstaan

Luister na die radio onderhoud vir ons gesels oor nog ‘n belangrike kwessie wat ons huwelike raak. Liezel van der Merwe (Redakteur van INTIEM) kuier in die GROOTFM ateljee by Ruben en Charonike. Ons gesels oor hoe om verleiding te weerstaan, gebaseer op die artikel Sensor jouself só. Kliek hier en luister direk op die INTIEM……...

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Wanneer jou maat hulp weier

Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur van INTIEM) kuier in die GROOTFM ateljee by Nina en Lise-Chris. Liezel en die INTIEM kenners gee raad vir twee luisteraars: “My man probeer sy depressie self beheer. Ek is raadop en op die punt van egskeiding…”, en “My maat wil nie meer aan ons huwelik werk nie. Wat doen ek?”. Kan hierdie huwelike gered word?

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Stap 2 – Ontdek jou “motivational gift”

Het jy al ooit gewonder hoekom jy optree soos jy optree? Hoekom jy mense op verskillende maniere behandel, of hoekom jy reageer soos jy reageer in sekere situasies? Dit het met jou gifts te doen. Nee, nee, ons deel nie nou geskenke uit nie… Dit verwys na eienskappe waarmee jy geseën is en is dalk bietjie meer van toepassing op die bediening, maar dis steeds belangrik dat jy dit in jou verhoudings identifiseer… Dit help julle om mekaar te verstaan, mekaar se bedieninge te verstaan, mekaar te ondersteun… en dan weet jy ook sommer wat om vir jou maat te bid!

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Stap 2 – Daaglikse, Weeklikse en Maandelikse Selfsorg Idees

In Maand 1 het ons oorhoofs gekyk na wat selfsorg is: Fisiese gesondheid en selfsorg, Geestelike gesondheid en selfsorg, en laastens Selfsorg en jou huwelik. Hierdie maand kyk ons na ‘n paar mites oor selfsorg, voor ons vir jou ‘n lysie gee van voorstelle wat jy hierdie maand kan probeer!

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Resep – Die Trope in jou Juin!

Jy en manlief droom al lank van ’n lekker vakansie op ’n tropiese eiland of ’n ekspedisie in die Amasone . Dink net wat kan die warm , klam klimaat en al daardie bedwelmende geure en kleure aan ’n verliefde paartjie met min klere doen! Wel, as julle nie Trope toe kan gaan nie, bring die Trope na jul agtertuin.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Romantiese Wegbreek – 2

In Maand 1 het ons gekyk na: Goeie redes vir vakansie, Hoe gereeld moet ons alleen weggaan?, Julle wegbreek plan, en dan was daar 13 romantiese wegbreek plekke oor die land. Gaan terug na Maand 1 as jy enige van hierdie weer wil lees.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Masterclass – Stap 2

Die immer gewilde Marriage Capsule kursus wat honderde paartjies gehelp het die afgelope agt jaar, word hier by Ek en Jy vir die eerste keer in Afrikaans aangebied! In die volgende paar maande se Meestersklas gaan jy eerste, en gratis as deel van jou Ek en Jy subskripsie, die Marriage Capsule program kan volg. Die terugvoer van paartjies oor die jare was absolute ‘feel-good’ stories. Huwelike wat stukkend was het hulle pad terug gevind na heelheid, paartjies wat ‘n gewone huwelik gehad het en net weer ‘n bietjie woema gekort het, het nou huwelike wat oorloop van lekkerkry. Marriage Capsule is vir gewone mense. Ons hoop dat die Marriage Capsule reis baie geseend vir julle sal wees.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Kommunikasie – Stap 2

In Maand 1 het ons saamgestem met Dr. John Gottman se woorde: “Communication is the lifeline of any relationship. When couples stop talking, not only does passion diminish, but intimacy also fades away. Healthy communication is essential for maintaining emotional connection and building a strong foundation of trust and understanding in marriage."

Ons het geleer wat kwaliteit kommunikasie vir jou kan beteken; wat stap nommer een is na beter kommunikasie; wat die grootste uitdaging is en ons het ‘n wenk gedeel wat alles beter maak.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Katjierie (Seks in die Huwelik) – Stap 2

Dinge het sommer gou warm geraak tussen die lakens! Ons het Interresante feite ontdek en onsself toegerus met kennis. Ook gevra wat is God se plan met seks in julle huwelik – is dit okay? En toe was dit tyd vir aksie. Gaan loer gerus weer na maand 1 as jy iets vergeet het.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Elke Dag Oomblikke – Stap 2

Ons het die fantastiese voordele van goeie gewoontes in ‘n huwelik ontdek en ‘n briljante metode gedeel om hierdie gewoontes te begin en vol te hou. Julle moes ook een nuwe gewoonte probeer: Die Ses-Sekonde-Soen; Oggend Koffie en Bid; Saam Eet (sonder fone); Daaglikse Check-In; of Sommerso Verrassings.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Huweliksrewolusie – Stap 2

‘n Man se kernbehoefte is respek en ‘n vrou se kernbehoefte is liefde. As ons hierdie kernbehoeftes vir mekaar aanspreek vind ons mekaar onweerstaanbaar. Dis die goeie nuus! Jy kan letterlik onweerstaanbaar wees in jou man/vrou se oë as jy hierdie beginsel, wat ons duidelik in Efesiers 5:33 kry, uitleef.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder