Elke Dag Oomblikke – Stap 4
Goeie elke dag gewoontes in julle huwelik is ‘n goue sleutel vir ‘n gelukkige huwelik. Kweek dit. Begin vandag!

ABC Date Nights het so verskil in ons lewens gemaak. Ons praat oor ander goed en lag meer. Dit werk vir ons!