Maand 2 Bonus: Lys van Huweliksberaders
Ons kry gereeld paartjies wat ons kontak, wat op soek is na goeie huweliksberaders. Ons werk gereeld saam met hierdie wonderlike mense:
Ons kry gereeld paartjies wat ons kontak, wat op soek is na goeie huweliksberaders. Ons werk gereeld saam met hierdie wonderlike mense:
Maak hierdie maand jou eie "memory jar" vol onthou-oomblikke!
Liezel en Nico speel die gewilde “Wie?” speletjie”- ‘n paar van die antwoorde is skreeusnaaks! Kom speel saam… Onder aan die video kry jy die vraelys vir die speletjie. Laai gerus af en print, of hou dit op jou foon of rekenaar. Hier is die dokument met vrae vir jou: KLIEK HIER EN LAAI AF……...
Vir julle volgende "date night", huweliksherdenking of ander spesiale geleentheid kan julle gerus hierdie oulike Ek en Jy wynetikette gebruik!
Is dit tyd vir bietjie mamma-en-pappa tyd? Hang hierdie oulike Do Not Disturb Signs voor jou kamerdeur 🙂