Doudruppel #23

Hallo daar, hier is jou Doudruppel vir vandag:

Vers: Johannes 1:40
"Hulle het gegaan en gesien waar Hy tuis was en dié dag by Hom gebly."
Wow, sommer die hele dag saam met Jesus… Hoe wonderlik klink dit nie? Om tyd saam met Jesus te spandeer, is een van die kosbaarste beleggings wat jy ooit met jou tyd sal kan maak! As jy voel jou dag is te besig daarvoor, staan vroeër op of gaan slaap so bietjie later! Jy sal verbaas wees hoe jou dag in plek begin val wanneer jy dit saam met Jesus spandeer. Moenie net vir Hom daardie afskeeptye gee terwyl jy tandeborsel, of daardie skietgebedjie voor jy in die kar klim nie. Hy verdien soveel meer!

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Stap 1 – 5 Tale van Liefde

Die 5 Tale van Liefde-toets is 'n konsep wat deur Gary Chapman ontwikkel is om mense te help verstaan hoe hulle en hul geliefdes liefde ontvang en uitdeel. Hier is 'n kort beskrywing van elkeen van die vyf tale van liefde:

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Stap 1 – Die Belangrikheid van Selfsorg: Vir Jou en Jou Huwelik

Selfsorg (of selfcare soos dit dalk meer algemeen bekend is), is 'n belangrike deel van 'n gebalanseerde en gelukkige lewe. Ons lewens is besig, vol uitdagings, verpligtinge en stres, en ons gaan staan gewoonlik heel agter in die ry en vergeet om na onsself ook om te sien! Hierdie afskepery is egter baie sleg vir jou... nie net vir jou eie geestelike en fisiese gesondheid nie, maar ook vir verhoudings, en natuurlik ook jou huwelik.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Resep – Kaas en Wyn vir Twee…

Hoe wonderlik sou dit nie wees as die huwelik net gegaan het oor maanligaande, ’n gekoer in die ore en satynlakens op perfekte velle nie . . . Die stuff waarvan romantiese komedies gemaak word! In realiteit is ’n huwelik veel meer alledaags en soms vaal met finansiële beplanning en allerlei administratiewe take wat gedoen móét word. Met hierdie kaas-en-wyn vir twee kan jy ’n bietjie meer kleur gee aan ’n andersins vervelige date. En natuurlik is daar die pleasure nadat die business afgehandel is . . . Berei so 'n feesmaal voor...

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Elke Dag Oomblikke – Stap 1

Onthou jy die Afrikaanse spreekwoord “’n Appel ‘n dag laat die Dokter wag”? Dit spreek tot goeie daaglikse gewoontes vir langtermyn voorspoed. En dis dieselfde vir so baie dinge in ons lewens. Goeie daaglikse gewoontes het ongelooflike krag vir langtermyn sukses. Dink aan “Kyk na jou Rande en die Honderde sal na hulleself kyk”. Of wat van “Beweeg meer om die vet te keer”. Net so is dit broodnodig en belangrik vir jou huwelik. Want sonder hierdie elke dag oomblikke sal julle stelselmatig uit mekaar dryf, en julle meer huismaats as huweliksmaats wees. Dink daaraan as ‘Soen elke dag, en die skeihof sal bly wag!’

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Om aan te beweeg ná seerkry…

Luister na die radio onderhoud vir ons gesels oor die mosaïek van jou huwelik. Liezel van der Merwe (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Ruben en Charonike. (Kliek in die blokkie – geen video, slegs klank.) Liezel en die INTIEM kenners gee vir ons raad: Hoe beweeg ons aan ná seerkry in ons huwelik?

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Lees verder

Seven Mobile App

Lorem ipsum dolor sit amet – consectetur adipiscing elit. Cras lorem ipsum dolor aliquet molestie quam gravida.

Lees verder

Dolor nulla website

Vivamus sagittis tortor et nisi viverra, vel laoreet nisl auctor. Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.

Lees verder

Glavrida box mockup

Proin nisl risus, tincidunt sed rutrum nec, imperdiet ac enim. Morbi faucibusd ac – lorem glavrida liquam erat volutpat.

Lees verder

Lorem ipsum sketch

Gravida rutrum sit amet dolor from pellentesque vestibulum nibh diam, nec rhoncus dolor fringilla non glavrida nulla.

Lees verder

Wild Beauty

Lorem tesque a nisl ac nibh venenatis ultricies. Donec ut velit vitae purus consequat dolor amet feugiat in sed.

Lees verder

Coziness

Proin ligula justo iaculis quis velit vitae purus ornare in tempus id purus.

Lees verder