Welkom by Stap 6!
Meeste van ons streef na ‘n goeie lewe op verskeie vlakke – werk, gesondheid, geestelik en in ons verhoudings. Sou ons eksponensieel kon verbeter as ons die regte mentor kon kry om ons te help?
Meeste van ons streef na ‘n goeie lewe op verskeie vlakke – werk, gesondheid, geestelik en in ons verhoudings. Sou ons eksponensieel kon verbeter as ons die regte mentor kon kry om ons te help?
Hier is 10 nuwe plekke om van te kies - Tussen Maand 1,2,3, 4, 5 en 6 is daar nou meer as 60 plekke wat julle kan gaan ontdek! Bespreek ‘n datum.
Hierdie module is NET vir die manne, met die doel om gesonde verhoudinge in jou huwelik aan te moedig deur ‘n duidelike begrip te skep oor hoekom liefde so belangrik is vir vrouens; en hoe ‘n man sy vrou op praktiese maniere kan liefhê, met inagneming van haar behoeftes.
Toets jouself met hierdie 10 vrae
Het jy geweet dat daar 7 unieke maniere is om jou liefde te wys? Hierdie oulike toets sal jou binne 'n paar minute wys wat jou liefdesstyl is...
Jy het die vorige vyf maande geleer om jou eie welstand te prioriseer – van slaap en gesonde eetgewoontes tot emosionele gesondheid en die stel van gesonde grense. Nou is dit tyd om alles wat jy geleer het saam te voeg en konkrete aksiepunte vir die res van die jaar in plek te stel. Hierdie artikel gee jou vyf praktiese stappe om jou daarmee te help.
Praat julle oor ALLES? Hier is hoekom dit so belangrik is…
Op reis sonder huis...
Vragie game…… Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word ‘n VIP lid en kry toegang tot al die artikels! KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AANAlready a member? Log in here...