Stap 2 – Baie Belangrike Afspraak (artikel)
ABC Datenights is laas maand gebore! Ons het uitstekende statistieke gesien oor hoe goed gereelde afsprake vir julle is en planne om dit prakties te maak!
ABC Datenights is laas maand gebore! Ons het uitstekende statistieke gesien oor hoe goed gereelde afsprake vir julle is en planne om dit prakties te maak!
Ons vriende het drie jaar terug geskei. Ons was stom van verbasing. Na die egskeiding het die man, Steven, by ons kom braai. Ek wou verstaan hoekom dinge so verkeerd gegaan het. Ek het reguit gevra. Hy het ‘n slukkie van sy rooiwyn gevat en ernstig gesê: