View allBonusBonus: Maand 1Bonus: Maand 2Bonus: Maand 3Bonus: Maand 4Daaglikse DoudruppelDate NightsDate Nights: Maand 1Date Nights: Maand 2Date Nights: Maand 3Date Nights: Maand 4Date Nights: Maand 5Date Nights: Maand 6Ek en Jy Maandplan: Maand 1Ek en Jy Maandplan: Maand 2Ek en Jy Maandplan: Maand 3Ek en Jy Maandplan: Maand 4Ek en Jy Maandplan: Maand 5Ek en Jy Maandplan: Maand 6Elkedag OomblikkeElkedag Oomblikke: Maand 1Elkedag Oomblikke: Maand 2Elkedag Oomblikke: Maand 3Elkedag Oomblikke: Maand 4Elkedag Oomblikke: Maand 5Elkedag Oomblikke: Maand 6FeestydFeestyd: : Maand 1Feestyd: : Maand 2Feestyd: : Maand 3Feestyd: Maand 4Feestyd: Maand 5Geestelike Plan: Maand 1Geestelike Plan: Maand 2Geestelike Plan: Maand 3Geestelike Plan: Maand 4Geestelike Plan: Maand 5Geestelike Plan: Maand 6Hallo: Maand 1Hallo: Maand 2Hallo: Maand 3Hallo: Maand 4Hallo: Maand 5Hallo: Maand 6KatjierieKatjierie: Maand 1Katjierie: Maand 2Katjierie: Maand 3Katjierie: Maand 4Katjierie: Maand 5Katjierie: Maand 6KommunikasieKommunikasie: Maand 1Kommunikasie: Maand 2Kommunikasie: Maand 3Kommunikasie: Maand 4Kommunikasie: Maand 5Kommunikasie: Maand 6Liezel en Nico se storieMaand 1 Ek en JyMaand 2 Ek en JyMaand 3 Ek en JyMaand 4 Ek en JyMaand 5 Ek en JyMaand 6 Ek en JyMaandelikse Toets: Maand 1Maandelikse Toets: Maand 2Maandelikse Toets: Maand 3Maandelikse Toets: Maand 4Maandelikse Toets: Maand 5Maandelikse Toets: Maand 6MasterclassMasterclass: Maand 1Masterclass: Maand 2Masterclass: Maand 3Masterclass: Maand 4Masterclass: Maand 5Masterclass: Maand 6Ontdek jouselfPodcastsPodcasts: Maand 1Podcasts: Maand 2Podcasts: Maand 3Podcasts: Maand 4Podcasts: Maand 5Respek en LiefdeRespek en Liefde: Maand 1Respek en Liefde: Maand 2Respek en Liefde: Maand 3Respek en Liefde: Maand 4Respek en Liefde: Maand 5Respek en Liefde: Maand 6SelfsorgSelfsorg en Groei: Maand 1Selfsorg en Groei: Maand 2Selfsorg en Groei: Maand 3Selfsorg en Groei: Maand 5Selfsorg en Groei: Maand 6Storietyd: Maand 1Storietyd: Maand 2Storietyd: Maand 3Storietyd: Maand 4Storietyd: Maand 5Storietyd: Maand 6Wegbreek PlanneWegbreekplanne: Maand 1Wegbreekplanne: Maand 2Wegbreekplanne: Maand 3Wegbreekplanne: Maand 4Wegbreekplanne: Maand 5Wegbreekplanne: Maand 6Welkom by die nuwe maand!

Stap 1 – Die Belangrikheid van Selfsorg: Vir Jou en Jou Huwelik

Selfsorg (of selfcare soos dit dalk meer algemeen bekend is), is 'n belangrike deel van 'n gebalanseerde en gelukkige lewe. Ons lewens is besig, vol uitdagings, verpligtinge en stres, en ons gaan staan gewoonlik heel agter in die ry en vergeet om na onsself ook om te sien! Hierdie afskepery is egter baie sleg vir jou... nie net vir jou eie geestelike en fisiese gesondheid nie, maar ook vir verhoudings, en natuurlik ook jou huwelik.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Read more

Resep – Kaas en Wyn vir Twee…

Hoe wonderlik sou dit nie wees as die huwelik net gegaan het oor maanligaande, ’n gekoer in die ore en satynlakens op perfekte velle nie . . . Die stuff waarvan romantiese komedies gemaak word! In realiteit is ’n huwelik veel meer alledaags en soms vaal met finansiële beplanning en allerlei administratiewe take wat gedoen móét word. Met hierdie kaas-en-wyn vir twee kan jy ’n bietjie meer kleur gee aan ’n andersins vervelige date. En natuurlik is daar die pleasure nadat die business afgehandel is . . . Berei so 'n feesmaal voor...

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Read more

Elke Dag Oomblikke – Stap 1

Onthou jy die Afrikaanse spreekwoord “’n Appel ‘n dag laat die Dokter wag”? Dit spreek tot goeie daaglikse gewoontes vir langtermyn voorspoed. En dis dieselfde vir so baie dinge in ons lewens. Goeie daaglikse gewoontes het ongelooflike krag vir langtermyn sukses. Dink aan “Kyk na jou Rande en die Honderde sal na hulleself kyk”. Of wat van “Beweeg meer om die vet te keer”. Net so is dit broodnodig en belangrik vir jou huwelik. Want sonder hierdie elke dag oomblikke sal julle stelselmatig uit mekaar dryf, en julle meer huismaats as huweliksmaats wees. Dink daaraan as ‘Soen elke dag, en die skeihof sal bly wag!’

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Read more

Om aan te beweeg ná seerkry…

Luister na die radio onderhoud vir ons gesels oor die mosaïek van jou huwelik. Liezel van der Merwe (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Ruben en Charonike. (Kliek in die blokkie – geen video, slegs klank.) Liezel en die INTIEM kenners gee vir ons raad: Hoe beweeg ons aan ná seerkry in ons huwelik?

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Read more

Romantiese Wegbreek – 1

Ons huwelik moet op sy eie tyd hê en so ook ons kinders, en gesintyd saam was nog altyd net so belangrik. Vir hierdie rede het ek en Nico dwarsdeur kinders grootmaak jare gereeld alleen weg gegaan. Die kinders was gewoonlik teleurgesteld – “Hoekom kan ons nie saam nie?” Ons antwoord was standaard dieselfde: “Ons gaan bietjie aan ons huwelik ‘werk’! Die beste geskenk wat ons vir julle kan gee is ‘n gelukkige huwelik”.

Hier is wat 'n romantiese wegbreek vir jou huwelik beteken...

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Read more