Kommunikasie – Stap 4
In ‘n huwelik kan die regte woorde brûe bou, maar stilte bou mure.
In ‘n huwelik kan die regte woorde brûe bou, maar stilte bou mure.
Liezel en Nico gesels oor persepsie - wat ook soms 'n wanpersepsie is. Hoe hanteer mens dit? Om te kommunikeer sorteer soveel dinge soveel vinniger uit!
C, H, I en P… wat op aarde doen mens met daardie letters vir ABC date nights? Kyk Liezel en Nico se video en vind uit!
Gryp daai koppie koffie en kom kuier saam!
Deur Liezel van der Merwe “Change your space to get to a happy place” Het jy geweet dat om jou spasie te verander groot voordele inhou vir jou emosionele en geestesgesondheid? En hoe beter jy die spasie kies, hoe groter die voordele. Om saam alleen weg te gaan skep ‘n geleentheid om weer bymekaar uit……...
Masterclass Maand 4 Deur Liezel van der Merwe Ons is by Vlak 2 van die immer gewilde Marriage Capsule kursus wat honderde paartjies gehelp het die afgelope agt jaar. In Stappe 2 en 3 het ons deur Vlak 1 gewerk. Nou kyk ons na temperamente! Een van die gewildste dele van die kursus, want dit……...