Hallo: Maand 5Maand 5 Ek en JyWelkom by die nuwe maand!

Inhoudsopgawe – Stap 5!

Om seker te maak jy mis niks nie, het ons vir jou 'n inhoudsopgawe van jou program saamgestel. Ons plaas dit ook as teks vir jou, ingeval jou foon of rekenaar nie PDF dokumente kan oopmaak nie.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details
Maand 5 Ek en JyMaandelikse Toets: Maand 5Ontdek jouself

Stap 5 – Wat is jou KLEUR?

Hierdie maand doen ons ’n lekker visuele en eenvoudige toets wat jou persoonlikheid volgens ’n kleur klassifiseer, soos rooi (leier), geel (optimis), groen (versorger), of blou (analities). Dit klink so mooi in Engels: Which Hue are You?

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details
Maand 5 Ek en JySelfsorgSelfsorg en Groei: Maand 5

Stap 5 – Hoe om selfsorg in ‘n besige skedule in te pas

Ons almal ken dit – die gevoel dat daar net nie genoeg ure in ’n dag is nie. Werk, gesin, verantwoordelikhede wat net aanhou groei – waar kry ’n mens tyd vir jouself? Maar hier’s die geheim: selfsorg hoef nie ’n groot affêre te wees nie. Klein gewoontes, wat maklik in jou dag-tot-dag kan inpas, kan 'n goot verskil maak!

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details