Maand 1 Ek en JyMaandelikse Toets: Maand 1Ontdek jouself

Stap 1 – 5 Tale van Liefde

Die 5 Tale van Liefde-toets is 'n konsep wat deur Gary Chapman ontwikkel is om mense te help verstaan hoe hulle en hul geliefdes liefde ontvang en uitdeel. Hier is 'n kort beskrywing van elkeen van die vyf tale van liefde:

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details
Maand 1 Ek en JyMasterclassMasterclass: Maand 1

Masterclass – Stap 1

Die Bybel gee nie altyd vir ons praktiese voorbeelde vir ons huwelik nie. Maar, God gee, in Sy liefde, wel die raamwerk en grense waarbinne ons huwelik kan floreer. Die huwelik is deur God gemaak, sy grense daarvoor is perfek, ideaal en die antwoord op al ons vrae.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details
Liezel en Nico se storieMaand 1 Ek en JyStorietyd: Maand 1

Liezel en Nico se storie – Stap 1

Ontmoet vir Liezel en Nico - hierdie inleidende video sal jou 'n goeie oorsig gee oor die paartjie wat hierdie reis saam met jou aanpak...

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details