He Said She Said speletjie

Liezel en Nico speel die gewilde “Wie?” speletjie”- ‘n paar van die antwoorde is skreeusnaaks! Kom speel saam… Onder aan die video kry jy die vraelys vir die speletjie. Laai gerus af en print, of hou dit op jou foon of rekenaar. Hier is die dokument met vrae vir jou: KLIEK HIER EN LAAI AF……...

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details
Maand 4 Ek en JyMaandelikse Toets: Maand 4Ontdek jouself

Stap 4 – Is jy verantwoordelik met jou geld, of maak jy te maklik skuld?

Sê jy altyd, “Koop dit!,” al het jy nie geld nie, of hou jy daarvan om vir die groot items te spaar? Jy besef dit dalk nie, maar elke finansiële besluit wat jy maak, het 'n groot impak op jou toekoms. Hierdie Kontant of Krediet vraelys sal jou help om meer oor jou finansies te leer. Dan sal jy weet of jy net so kan aanhou, of of jy dalk veranderinge moet maak.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details