Elkedag OomblikkeElkedag Oomblikke: Maand 5Maand 5 Ek en Jy

Elke Dag Oomblikke – Stap 5

Ek het met snorkel gesien hoe die oseaan se strome jou kan wegvat van die boot sonder dat jy dit agter kom. ‘n Anker het die bootjie op een plek gehou maar vir my wat oorgelaat was aan die see se strome, was dit ‘n heel ander belewenis. Ek het een oomblik nog vir Dory bewonder en die volgende oomblik paniekerig uit die water gesoek na die boot. Gelukkig was ek nie te ver nie, en kon vinnig terug swem na veiligheid.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details
Date NightsDate Nights: Maand 5Maand 5 Ek en Jy

Stap 5 – Baie Belangrike Afspraak (artikel)

My ouma het altyd gesê “Die liefde is soos ‘n tuin, my kind. Julle moet genoeg tyd en aandag aan mekaar gee, en die bossies uittrek. Dan sal julle liefde so mooi en vol kleur wees soos die tuin van Eden!” Ek het haar en my oupa dit gereeld sien doen. ‘n Glasie sjerrie op die stoep of hand aan hand in die straat af loop. Hulle liefde was spesiaal en hulle het gedurig na nuwe goed gesoek om te doen. Dit was asof hulle avontuur uitgesnuffel het.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details