KatjierieKatjierie: Maand 6Maand 6 Ek en Jy

Katjierie (Seks in die Huwelik) – Stap 6

Miskien is julle pas getroud. Miskien is julle oud getroud en is daar net mooi niks fout met jul sekslewe nie, maar julle kan doen met ’n bietjie opwinding. Miskien is alles perfek, maar ken julle mekaar op ’n intieme vlak nie so goed soos julle graag sou wou nie. Hier is ’n lekker speletjie...

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details
Maand 6 Ek en JyRespek en LiefdeRespek en Liefde: Maand 6

Huweliksrewolusie – Stap 6

Het jy dit geweet? As jy jou man gerespekteerd kan laat voel, en jy jou vrou geliefd kan laat voel, sal julle huwelik positief verander. In der waarheid – julle sal mekaar onweerstaanbaar vind. Lees dit weer.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details
Elkedag OomblikkeElkedag Oomblikke: Maand 6Maand 6 Ek en Jy

Elke Dag Oomblikke – Stap 6

In die fliek Shall we Dance? (2004) met Susan Sarandon, Richard Gere, en Jennifer Lopez, huur Susan Sarandon se karakter, Beverly Clark, ‘n speurder omdat sy vermoed haar man het ‘n verhouding met sy dansinstruktrise. Daar is ‘n gesprek tussen Beverly en die speurder wat haar vra hoekom mense trou? Sy gee ‘n baie spesiale verduideliking -

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details