Maand 4 Ek en JyPodcastsPodcasts: Maand 4

Hoe het ons hier beland?

Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Doepie en Nina. (Kliek in die blokkie – geen video, slegs klank.) Liezel en die INTIEM kenners antwoord ‘n luisteraarsvraag: “Ons het gedink ons is okay. Hoe het ons hier beland?” Menige paartjies kom voor dié vraag te staan…

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details
Maand 4 Ek en JyPodcastsPodcasts: Maand 4

Kan jy weer jou huweliksmaat kies?

Luister na die radio onderhoud vir ons gesels oor hierdie jaar se SA Huweliksweek. Liezel van der Merwe (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Ruben en Annelie. (Kliek in die blokkie – geen video, slegs klank.) Ons gesels oor 2024 se tema van SA Huweliksweek: I choose you!

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details
Maand 4 Ek en JyRespek en LiefdeRespek en Liefde: Maand 4

Huweliksrewolusie – Stap 4

Sodra ‘n man sonder liefde, en ‘n vrou sonder respek reageer, is daar konflik in die verhouding. Maak dit jou persoonlike missie om uit te vind hoe jy jou vrou kan lief hê in al die liefdestale wat daar is. Prakties. Elke dag. En vir jou as vrou, maak dit jou missie om jou man gerespekteerd te laat voel, soos jou elke dag hero, met erkenning en bewondering.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details
FeestydFeestyd: Maand 4Maand 4 Ek en Jy

Resep – Lui noenontbyt op die stoep

Wanneer date night beplan word, kyk ons dikwels vas in die ‘night’ gedeelte van die woord maar ’n laat-oggend ontbyt kan net so romanties wees! Of. . . kombineer die twee. Die kinders slaap in elk geval elders – geen rede waarom jul afspraak Vrydagaand om middernag hoef te eindig nie! Hoe lekker is dit nie om jou……...

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details