Date NightsDate Nights: Maand 3Maand 3 Ek en Jy

Stap 3 – Baie Belangrike Afspraak (artikel)

Om julle kuier date nights meer opwindend te maak, sluit ons vir Maand 3 tot 6 wonderlike ‘conversations starters’ in. Hierdie vrae word dikwels na verwys as "Die 36 Vrae Wat Lei tot Liefde". Ons skop af met die eerste 12 vrae vir hierdie maand se date nights!

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details
Maand 3 Ek en JyRespek en LiefdeRespek en Liefde: Maand 3

Huweliksrewolusie Stap 3

Wat ‘n man die nodigste het, is respek, en wat ‘n vrou na smag, is liefde. As ‘n man gerespekteer word, voel hy geliefd. As ‘n vrou liefde ervaar, voel sy ook gerespekteerd. As jy kan slaag om hierdie te begryp, te aanvaar en uit te leef, sal julle huwelik beter wees as ooit tevore.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details
Hallo: Maand 3Maand 3 Ek en Jy

Welkom by Stap 3!

Hoe gaan dit hierdie maand met julle? Dis Maand 3 van Ek en Jy en ek glo julle vind julle voete saam met ons. Wat my en Nico, asook die span van Ek en Jy betref, ons geniet elke oomblik saam met julle en is so bly julle is hier. Nogsteeds hier. Dis belangriker as wat julle besef.

Ons kry gereeld briewe van paartjies wat ontnugter is oor hulle huwelik. Beraders vertel dieselfde – ‘n paartjie kom verslae by hulle uit en vra - hoe het ons hier beland? Hoe het ons so uitmekaar gedryf? Dit gebeur makliker as wat jy dink

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details