Hallo: Maand 5Maand 5 Ek en Jy

Welkom by Stap 5!

Ons pak ons lewens op in bokse. Na 19 jaar in ons huis is daar baie goed en ook baie herhinneringe. Ek sit Saterdagoggend op die mat in die studeerkamer en werk versigtig deur die ‘Brieweboks’. Al die briewe wat ek en Nico vir mekaar geskryf het vandat ons ontmoet het tot nou. Dis wonderlik om die goue draad van liefde te sien en die moeite wat ons vir mekaar gedoen het. Die heuningpot was propvol aan die begin! Ons was smoorverlief!

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details
Maand 5 Ek en JyPodcastsPodcasts: Maand 5

Hoe hanteer ons kinder dissipline?

Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Doepie en Nina. Liezel en die INTIEM kenners antwoord ‘n luisteraarsvraag: “Ons baklei baie oor die dissiplinering van ons tienerseun, en ons verhouding lei skade. Asseblief, help!” Watter raad het kenners vir hierdie gesin?

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details