Maand 4 Ek en JyWegbreek PlanneWegbreekplanne: Maand 4

Romantiese Wegbreek – 4

Deur Liezel van der Merwe “Change your space to get to a happy place” Het jy geweet dat om jou spasie te verander groot voordele inhou vir jou emosionele en geestesgesondheid? En hoe beter jy die spasie kies, hoe groter die voordele. Om saam alleen weg te gaan skep ‘n geleentheid om weer bymekaar uit……...

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details
Maand 4 Ek en JyMasterclassMasterclass: Maand 4

Masterclass – Stap 4

Masterclass Maand 4 Deur Liezel van der Merwe Ons is by Vlak 2 van die immer gewilde Marriage Capsule kursus wat honderde paartjies gehelp het die afgelope agt jaar. In Stappe 2 en 3 het ons deur Vlak 1 gewerk. Nou kyk ons na temperamente! Een van die gewildste dele van die kursus, want dit……...

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details
Hallo: Maand 4Maand 4 Ek en Jy

Welkom by Stap 4!

Redakteursbrief Dit was ‘n vreemde nuwe tyd vir my en Nico. Ons was toe 29 jaar getroud en ons seuns uit die huis. Dit was die leë nes fase waarvan ons gelees het, maar ons voel nog glad nie oud genoeg om al daarvoor te kwalifiseer nie. Ons droom saam oor die nuwe seisoen en……...

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details
KatjierieKatjierie: Maand 4Maand 4 Ek en Jy

Katjierie (Seks in die Huwelik) – Stap 4

Hierdie maand trek ons die botteltjie ‘lube’ nader. Kry vir julle ‘n produk wat ‘n ‘massage gel/lube’ is of gebruik ‘coconut oil’ (‘n baie gewilde keuse as jy nie allergies is nie). Lubrikant staan soms sommer bekend as ‘n Libido Hupstoot Smeertjie. En dit is inderdaad so!

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details