Hoe hanteer ons kinder dissipline?

Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Doepie en Nina. Liezel en die INTIEM kenners antwoord ‘n luisteraarsvraag: “Ons baklei baie oor die dissiplinering van ons tienerseun, en ons verhouding lei skade. Asseblief, help!” Watter raad het kenners vir hierdie gesin?

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details

Romantiese Wegbreek – 5

Om vakansie te hou, of meer spesifiek om te reis, is goed vir ons. Dit verbreed ons horisonne en leer ons meer van die lewe en mense. Dit help ons ontsnap uit betonoerwoude vir kwaliteit tyd saam met geliefdes. Al jou sintuie ontwaak op ‘n reis – jy trek diep asem in en ruik die see, jy voel die growwe bas van die boom met ‘n stap deur ‘n woud, jy kyk hoe ‘n visarend sweef deur die blou lug en proe die koel water van ‘n stroom.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details

Masterclass – Stap 5 (slegs vir die dames)

In 1967 het Aretha Franklin dit geëis in haar trefferliedjie, maar lank voor die sestigerjare was R-E-S-P-E-C-T reeds geïdentifiseer as 'n hoeksteen van 'n gesonde verhouding en 'n baie belangrike waarde om in jou kinders vas te lê. Trouens, God het dit in sy Woord beveel. In Aretha se tydperk het ’n vrou respek vir haar man gewys in ware Mad Men-styl deur vir hom 'n whiskey te skink en die kinders piekfyn en skoon te hê teen die tyd dat hy tuis kom. Intussen het ons ver gekom. Maar met vooruitgang het verwarring ook ingetree. Rolle het verander, wat die geslagte daarna met heelwat vrae gelaat het oor wedersydse respek en hoe dit in ’n moderne huwelik moet funksioneer.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details

Kommunikasie – Stap 5

Om lekker te kan gesels oor alles en nog wat is ‘n kuns wat ons die afgelope 4 maande meer van geleer het deur die KKVR kursus. Die wenke is tydloos. Maak seker julle kyk die KKVR kursus ‘n tweede keer deur. Hierdie maand fokus ons op die wanneer, waar en hoe van taai gesprekke. As julle dit reg fasiliteer gaan die hele proses sommer seepglad verloop.

Ons weet jy is opgewonde om verder te lees! Word 'n VIP lid en kry toegang tot al die artikels!
KLIEK HIER EN SLUIT VANDAG NOG AAN
Already a member? Log in here
Details