Huweliksrewolusie – Stap 6
Het jy dit geweet? As jy jou man gerespekteerd kan laat voel, en jy jou vrou geliefd kan laat voel, sal julle huwelik positief verander. In der waarheid – julle sal mekaar onweerstaanbaar vind. Lees dit weer.

In die fliek Shall we Dance? (2004) met Susan Sarandon, Richard Gere, en Jennifer Lopez, huur Susan Sarandon se karakter, Beverly Clark, ‘n speurder omdat sy vermoed haar man het ‘n verhouding met sy dansinstruktrise. Daar is ‘n gesprek tussen Beverly en die speurder wat haar vra hoekom mense trou? Sy gee ‘n baie spesiale verduideliking -
My afspraak by die kliënt was vir 12h00 en ons het gesels oor sy besigheid en hoe hy kan bemark deur INTIEM. Hy het al vroeg in die afspraak gesê hy moet 13:00 ry. Woensdae is date lunch met sy vroutjie. Ek het geglimlag en geweet – hierdie is ‘n huwelik wat gaan hou!
Om seker te maak jy mis niks nie, het ons vir jou 'n inhoudsopgawe van jou program saamgestel. Ons plaas dit ook as teks vir jou, ingeval jou foon of rekenaar nie PDF dokumente kan oopmaak nie.
Hierdie maand doen ons ’n lekker visuele en eenvoudige toets wat jou persoonlikheid volgens ’n kleur klassifiseer, soos rooi (leier), geel (optimis), groen (versorger), of blou (analities). Dit klink so mooi in Engels: Which Hue are You?
Ons almal ken dit – die gevoel dat daar net nie genoeg ure in ’n dag is nie. Werk, gesin, verantwoordelikhede wat net aanhou groei – waar kry ’n mens tyd vir jouself? Maar hier’s die geheim: selfsorg hoef nie ’n groot affêre te wees nie. Klein gewoontes, wat maklik in jou dag-tot-dag kan inpas, kan 'n goot verskil maak!
Hallo daar, hier is jou Doudruppel vir vandag:
Hallo daar, hier is jou Doudruppel vir vandag:
Hallo daar, hier is jou Doudruppel vir vandag: